Kierieklapper Kunstefees 2012

Baie dankie vir almal se ondersteuning gedurende die 2012 fees. Dit was "great" om soveel nuwe mense te ontmoet, en die vreugde en waardering op die gesigte wanneer die produkte wat ons gemaak afgehaal word. Ons beloof om die volgende jaar groter en beter te maak. Ons het al klaar begin soek vir nuwe konsepte en idees om weer iets uniek en nuut aan die feesgangers te bied by die 2013 fees.
Heinz.JPG New collage.JPG A3 3 dag 3.JPG IMGcollage0326.JPG

Heinz.JPG