Need polystyrene characters - from Ben10 to Easter Bunnies and many more to your requirements? To buy or rent, contact us for all your requirements!!
Various bags available - waiting for you to fill them with your precious photos!!
Rooihuiskraal - 12 Mei 2012
Baie dankie vir almal se ondersteuning gedurende die 2012 fees. Dit was "great" om soveel nuwe mense te ontmoet, en die vreugde en waardering op die gesigte wanneer die produkte wat ons gemaak afgehaal word. Ons beloof om die volgende jaar groter en beter te maak. Ons het al klaar begin soek vir nuwe konsepte en idees om weer iets uniek en nuut aan die feesgangers te bied by die 2013 fees.
Bespreek vroegtydig en maak seker jou spesiale dae word vir ewig bewaar!! Jacky - soos altyd `~ dit was 'n "great party" `~~~~~~~~