Missie

Ons missie is om  'n profesionele en betroubare klientediens te lewer en ten alle tye slegs diens van die hoogste gehalte deur profesionele personeel te lewer en te verseker.

 

Visie

Charman's Visie is om 'n profesionele fotografiese diens te lewer en om ons kliente tevredenheid ten alle tye te verseker. Ons lewer ook 'n een-stop-diens, die neem van die foto's, verwerking van die foto's, vergrotings en die raam van ons finale produkte.

Charman's se waardes :-

  • Betroubare dienslewering
  • Kliente tevrendenheid ten alle tye
  • Eerlikheid
  • Respek teenoor almal